"Do not fear death so much, but rather the inadequate life"
-Bertolt Brecht

Andró Griessel CFP®
(BComm; MIFM)
Wealth Manager
Managing Director

About the Author
Andró is the founder and managing director of ProVérte Wealth & Risk Management. He is a firm believer in the value of independent, well thought out and knowledge-based advice and made it his mission to establish an advice-based, instead of a sales-based business. The people close to him will describe him as slightly against the grain and a non-conformist. It is this attitude of questioning the norm that leads to the best planning solutions for clients, he says. He is obsessed with the concept of "the client's best interest" and it forms the blueprint from where the business is managed.


Media Artikels
All
Netwerk 24
Moneyweb
Proverte Blog

'n Netwerk24 artikel
Die jaar is 1984 en die reuk van vrot melk hang oor ons agterstoep. My ma het nie per ongeluk die melk buite gelos nie, dit is Adriaan Nieuwoudt se vrotmelkkonkoksie, of kubusskema, wat veronderstel was om my ­ouers ryk te maak.
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Die probleem van aldag met syfers werk en om besluite te probeer neem met die beginsels van waarskynlikheidsleer as grondslag, is dat jy amper na alles uit die oogpunt van “waarskynlikhede” begin kyk.
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Jy sal verskoon word as jy die opskrif lees en dink hierdie artikel gaan oor ’n Gupta-transaksie of ’n egskeidingsbevel.

As jy egter die afgelope 18 maande of wat mense moes adviseer oor hoe om hul swaarverdiende geldjies te belê, het jy dalk al dié frase teëgekom.
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Vir wat dit werd is, hier is my siening (op grond van my eie ervaring en die leerstellings van mense wat baie sukses in hul onderskeie velde behaal het) van wat dit verg om suksesvol te wees in enigiets wat jy aanpak.
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
In ’n brief aan kliënte op 6 Desember 2005 het ek die volgende geskryf: “Ek begin nou ’n bietjie voel soos die seuntjie wat ‘wolf, wolf’ geskree het!”Reeds vroeg in 2005 het ek mense al gewaarsku oor die skynbare sinneloosheid wat in die eiendomsmark kop uitgesteek het en dat mense moet begin oorweeg of hulle nog wil belê in veral die mark vir residensiële eiendom.
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Ek hoor die naweek twee ouens in die gimnasium praat oor die Knysna-brande en die een sê vir die ander: “Het jy gehoor die versekeringsmaatskappye gaan dalk nie betaal nie omdat dit ’n natuurramp (act of God) was?”
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Die operasie om ’n tweejarige se gesplete lip te herstel, duur ongeveer 45 minute.
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Laat ons nou maar eerlik wees, wys my iemand wat nie belangstel in die resep vir vinnige welvaart nie, en ek wys aan jou ’n leuenaar. ...
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Enigiemand wat onlangs die dramatiese transitorooftog in Johannesburg gade geslaan het en ver­lede week toegekyk het hoe ­Pravin Gordhan as minister van finansies afgedank word, sal vergewe word as ...
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
My aanvanklike emosie was een van “hoor-hoor” toe die meeste kommentators ná die onlangse begrotingsrede ’n eier gelê het oor “die gans wat die goue eiers lê” wat verder ter slagting gelei word.
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Die meeste mense sal eerder die hare op hul Jack Russell tel as om ’n artikel oor lewensversekering te lees. Maar lees verder, pleit Andró Griessel.
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Hoeveel geld het jy regtig nodig om gemaklik te kan aftree?
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Moet ek my aftreegeld opeis en die geld in my verband sit? Dis ’n vraag wat finansiële adviseurs gereeld kry en ons tipiese antwoord (myne inkluis) is gewoonlik ’n selfversekerde “nee”.
Lees meer
Read more

'n Netwerk24 artikel
Dalk met die uitsondering van Donald Trump kon mense nie gou genoeg van 2016 afskeid neem nie. Dit was maar net een van daardie jare, was dit nie?
Lees meer
Read More

'n Netwerk24 artikel
Enige doelwit, of dit nou is om gewig te verloor of om vir jou oudag te spaar, moet aangepak word met klein korttermyndoelwitte sodat jy gereeld positiewe versterking kry, skryf Andró Griessel.
Lees meer
Read more

'n Netwerk24 artikel
Ek kry onlangs ’n e-pos van ’n kliënt wat sy ongemak uitspreek oor sy belegging wat met ’n raps meer as 7% gedaal het die afgelope jaar.
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
Jy is ontevrede met hoe vrot jou beleggings op die oomblik vaar. Moet jy verkoop en iets anders probeer? Andró Griessel kyk na dié dilemma....
Lees meer
Read more

'n Netwerk24 artikel
Toe ek dié rubriek geskryf het, was die Amerikaanse presidentsverkiesing in volle swang, maar die uitkoms nog onbekend...
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
Daar is ’n gesegde wat lui ’n mens kan verdrink in water wat gemiddeld 30 cm diep is. Die beginsel is dat ’n gemiddelde bloot ’n gemiddelde is, en dat watervlakke wat gemiddeld 30 cm diep is, by sekere plekke tot 3 m diep kan wees...
Lees meer
Read more

'n Netwerk24 artikel
Partykeer skrik ‘n mens wakker en dink by jouself “hoe de hel het ek hier opgeeindig”? Ek dink baie van die Springbokke en hulle ondersteuners het Sondag-oggend met hierdie gevoel wakker geskrik na die vernederende nederlaag van 57-15 teen die All Blacks. Dit is dan ook bloot menslik om die fout....
Lees meer
Read more

'n Netwerk24 artikel
Van lekker lag kom lekker huil . . . partykeer. Dit was September of Oktober 2000 en ek het pas by Investec begin werk. Die aandeel op die lippe van almal in die gange was Dimen­sion Data (Didata). Julle onthou mos nog hoe gek dit was? Almal was lus om hul werk te los en aandele te begin "speel"...
Lees meer

"Skok stygings in mediese fonds premies" lei die opskrifte in verlede week se koerante en vir meeste van ons is die hardnekkige stygings in mediese fonds premies (wat vêr bo normale salaris verhogings is) 'n groot bekommernis. Vir diegene jonger as 55 wat op Discovery se medies is is daar egter moontlik...
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
Mense vra altyd: "Hoe moet ek 'n finansiële adviseur kies?" of "Hoe onderskei ek tussen 'n goeie en 'n slegte adviseur?" Laat ons eerlik wees: Daar is baie uiters bekwame adviseurs, maar vir elke bekwame een is daar waarskynlik vier wat grens aan gevaarlik en nog een wat grens aan misdadig.
Lees meer
Read more

'n Netwerk24 artikel
Ek wil vir oulaas in hierdie reeks stilstaan by nog drie breinflaters genaamd wederkerigheid (reciprocity), induksie (induction) en as jy waarskynlikhede ignoreer (neglect of probability).
Lees meer
Read more

A Moneyweb article
Speak to a financial advisor and chances are he'll tell you that a large part of the job is about managing expectations and emotions.
Read more

'n Netwerk24 artikel
As ek twee groepe mense moet laat raai op watter ouderdom Albert Einstein dood is, en daar was 'n prys op die spel, sou ek met 'n groot mate van sekerheid die uitkoms kon manipuleer.
Lees meer
Read more

'n Netwerk24 artikel
In die tweede van 'n reeks artikels oor die denkfoute wat meebring dat mense geld verloor, kyk Andró Griessel na die kudde-instink.
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
In beleggings is daar 'n konsep bekend as die "gedragsgaping" (behaviour gap in Engels). Die gedragsgaping waarna ek hier verwys...
Lees meer

A Moneyweb article
In this investment column, Andró Griessel, managing director of ProVérte Wealth and Risk Management, answers a reader's question about his property exposure.
Read more

'n Netwerk24 artikel
In die rolprent Under Siege 2 met Steven Seagal vra die hoofboef sy handlanger of hy Seagal langbome toe gestuur het.
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
Ja, jy het reg gelees. Dit druis in teen al die raad wat jy al gehoor het wat jou teen skuld waarsku. Andró Griessel verduidelik hoe skuld eintlik sin maak…
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
As jy, soos ek, 'n bedenklike geskiedenis het ten opsigte van jou motorbesluite, sal vandag se artikel hopelik 'n bietjie help.
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
Die mense wat dink hul finansiële beplanner en rekenmeester het 'n saai lewe sonder enige opwinding, kan gerus weer dink.
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
Hulle sê as 'n leeu op jou afstorm, moet jy net stilstaan en jouself "groot maak".
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
Verlede week vergader ek en mnr. X om te gesels oor sy lewensdekking en of dit sinvol is om dit te hou.
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
As jy skuld, 'n vrou en/of minderjarige kinders of 'n kat met duur eetgewoontes het, het jy waarskynlik lewensversekering.
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
Een area van finansiële beplanning wat my al baie lank pla, is die erfopvolging (wat dikwels voor afsterwe al plaasvind) van boerderybates.
Lees meer

'n Netwerk24 artikel
As jy nie nou besig is om al jou geld buiteland toe te skuif, aansoek te doen om emigrasie of jou teleskoop in te stel nie, is jy waarskynlik...
Lees meer


Somerset West | Worcester | Bredasdorp | Paarl | Johannesburg
Tel: 021 850 0471 | Mail to info@proverte.co.za
All rights reserved ProVérte Wealth & Risk Management 2016 | Powered by SucceedGroup