June 20, 2017

‘Borrels’: Die prys wat jy betaal, maak saak

‘Borrels’: Die prys wat jy betaal, maak saak In ’n brief aan kliënte op 6 Desember 2005 het ek die volgende geskryf: “Ek begin nou ’n […]
June 21, 2017

Knysna-brande: Wat as so iets met jou gebeur?

Knysna-brande: Wat as so iets met jou gebeur? Ek hoor die naweek twee ouens in die gimnasium praat oor die Knysna-brande en die een sê vir […]
May 18, 2017

Jy wil tog nie vir ewig ’n finansiële haaslip hê nie?

Jy wil tog nie vir ewig ’n finansiële haaslip hê nie? Die operasie om ’n tweejarige se gesplete lip te herstel, duur ongeveer 45 minute. Vir […]
May 9, 2017

Andró Griessel: Is daar ‘n resep vir kitswelvaart?

Andró Griessel: Is daar ‘n resep vir kitswelvaart? Wat is die resep vir kitswelvaart? Laat ons nou maar eerlik wees, wys my iemand wat nie belangstel […]
May 17, 2017

Bly kalm, al lyk dit of Skip SA sink

Bly kalm, al lyk dit of Skip SA sink Enigiemand wat onlangs die dramatiese transitorooftog in Johannesburg gade geslaan het en ver­lede week toegekyk het hoe […]
March 27, 2017

Pitkos as jy die ‘goue gans’ is

Pitkos as jy die ‘goue gans’ is Deur Andró Griessel 18 Maart 2017 My aanvanklike emosie was een van “hoor-hoor” toe die meeste kommentators ná die onlangse begrotingsrede […]
March 28, 2017

Andró Griessel: Let op dié fynskrif met lewensdekking

Andró Griessel: Let op dié fynskrif met lewensdekking 04 Maart 2017 Die meeste mense sal eerder die hare op hul Jack Russell tel as om ’n […]
February 21, 2017

Hier’s die som wat jou hare sal laat rys

Hier’s die som wat jou hare sal laat rys Hoeveel geld het jy regtig nodig om gemaklik te kan aftree? Dit is baie duidelik dat die […]
February 14, 2017

Andró Griessel: Dink mooi oor aftreegeld, verband

Andró Griessel: Dink mooi oor aftreegeld, verband Moet ek my aftreegeld opeis en die geld in my verband sit?  Dis ’n vraag wat finansiële adviseurs gereeld […]
January 25, 2017

Andró Griessel: Jou geld-reis begin met ’n enkele tree

Andró Griessel: Jou geld-reis begin met ’n enkele tree Deur Andró Griessel 07 Januarie 2017 Enige doelwit, of dit nou is om gewig te verloor of […]
January 25, 2017

Genoteerde eiendom wen met ‘n myl

Genoteerde eiendom wen met ‘n myl Meeste mense, met die uitsondering van Donald Trump dalk, kon nie gou genoeg afskeid neem van 2016 nie.  Dit was […]
November 14, 2016

Jy kan verdrink in water van gemiddeld 30 cm

Jy kan verdrink in water van gemiddeld 30 cm Deur Andró Griessel 29 Oktober 2016 Daar is ’n gesegde wat lui ’n mens kan verdrink in water wat […]
October 31, 2016

Belê soos ‘n All Black

Belê soos ‘n All Black Deur Andró Griessel 15 Oktober 2016 Partykeer skrik ‘n mens wakker en dink by jouself “hoe de hel het ek hier opgeeindig”? Ek […]
October 4, 2016

Pasop vir konflikte van belang

Pasop vir konflikte van belang Deur Andró Griessel 17 September 2016 Mense vra altyd: “Hoe moet ek ’n finansiële adviseur kies?” of “Hoe onderskei ek tussen ’n goeie […]
August 22, 2016

‘Prys-anker’ kan jou geldboot laat dobber

‘Prys-anker’ kan jou geldboot laat dobber Deur Andró Griessel 20 Augustus 2016 As ek twee groepe mense moet laat raai op watter ouderdom Albert Einstein dood is, en […]
December 7, 2016

Dink mooi voor jy jou beleggings skuif

Dink mooi voor jy jou beleggings skuif Deur Andró Griessel, November 2016 Jy is ontevrede met hoe vrot jou beleggings op die oomblik vaar. Moet jy verkoop en […]
January 20, 2017

Hoe om volatiliteit te hanteer

Hoe om volatiliteit te hanteer Ek kry gister ‘n epos van ‘n kliënt wat sy ongemak uitspreek oor sy belegging wat met ‘n rapsie meer as […]
January 19, 2017

Storm op die JSE: Drink tee en bly kalm

Storm op die JSE: Drink tee en bly kalm Deur Andró Griessel 10 Desember 2016 Ek kry onlangs ’n e-pos van ’n kliënt wat sy ongemak uitspreek oor […]
November 14, 2016

Jou beleggings: Wat is die ‘Trump’-kaart?

Jou beleggings: Wat is die ‘Trump’-kaart? Deur Andró Griessel 09 November 2016 Toe ek dié rubriek geskryf het, was die Amerikaanse presidentsverkiesing in volle swang, maar die uitkoms […]
October 19, 2016

Aandele: Voel jy ‘lucky, punk’?

Aandele: Voel jy ‘lucky, punk’? Deur Andró Griessel Van lekker lag kom lekker huil . . . partykeer. Dit was September of Oktober 2000 en ek het […]
Show Buttons
Hide Buttons