Latest Articles
"Do not fear death so much, but rather the inadequate life"
-Bertolt Brecht
January 25, 2021

Published by proverte_admin at January 25, 2021
Categories
Hoe hoog is jou (geld) koors? Vind uit wat jóú beleggings se interne opbrengskoers is Deur Andró Griessel 28 November 2020 Ek is seker daarvan jy […]
January 11, 2021

Published by proverte_admin at January 11, 2021
Categories
Pasop vir rand-val-paniek Die geskiedenis leer waardevolle lesse oor wat daarop volg Deur Andró Griessel 12 Desember 2020 Sal jy my glo as ek vir jou […]
November 18, 2020

Published by proverte_admin at November 18, 2020
Categories
Boedels: Kontant is koning Waak teen ‘n likiditeitskrisis vir jou erfgename Deur Elmie de Jager 31 Oktober 2020 My kollega het ’n paar weke gelede geskryf […]
October 28, 2020

Published by proverte_admin at October 28, 2020
Sal jou gade self kan ‘vlieg’? ’n Ramp wag as die een wat die geld alleen bestuur, sterf Deur Andró Griessel 10 Oktober 2020 Daar is […]
October 8, 2020

Published by proverte_admin at October 8, 2020
Categories
Aftreegeld: Let op hierna Wat gebeur met jou voordele as jy sterf, of skei? Deur Samuel Rossouw 19 September 2020 Hoewel gesprekke tussen adviseur en kliënt […]
September 23, 2020

Published by proverte_admin at September 23, 2020
Categories
Afdraandes het ook bulte Waarom jy dalk ’n dekade se opbrengs moet ignoreer Deur Andró Griessel 29 Augustus 2020 So ’n paar jaar gelede praat iemand […]
August 17, 2020

Published by proverte_admin at August 17, 2020
Categories
Val jou ‘Pap’ op die grond? Persoonlike aandele-portefeuljes maak selde sin Deur Andró Griessel 8 Augustus 2020 Een van my gunstelingstories uit my kinderdae was Goue […]
August 5, 2020

Published by proverte_admin at August 5, 2020
Hoe nou met eiendom? Besonder goeie geleentheid vir huurders om huis te koop Deur Andró Griessel 18 July 2020 Op 22 Mei is die prima uitleenkoers […]
July 22, 2020

Published by client-admin at July 22, 2020
Leer jou kinders visvang Sodoende gee jy vir hulle ’n reuse voorsprong in die lewe Deur Andró Griessel 9 November 2019 Daar is ’n ou gesegde […]
July 13, 2020

Published by client-admin at July 13, 2020
Categories
As jou inkomste krimp… Dis swaar tye dié vir konserwatiewe beleggers Deur Cassie Carstens 27 Junie 2020 Onder die drie grootste geldmark-fondse (Absa, Ninety One en […]
July 6, 2020

Published by client-admin at July 6, 2020
Categories
Pas jou aftreeplan só aan Neem dié faktore in ag wanneer jy beplanning doen Deur Samuel Rossouw 06 June 2020 Afhangende van waar jy jouself bevind […]
June 24, 2020

Published by proverte_admin at June 24, 2020
Pasop vir halwe waarhede Dit kan tot swak besluite lei wat jou duur te staan kom Deur Andró Griessel 16/5/2020 In tye van ekstreme onsekerheid raak […]
May 19, 2020

Published by client-admin at May 19, 2020
Bestuur jou belastingsake ’n Lewende annuïteit kan groot taksvoordele vir sommiges hê Deur Elmie de Jager 22/2/2020 My kollega het ’n paar weke gelede geskryf oor […]
May 14, 2020

Published by client-admin at May 14, 2020
Vou maar vir eers die hande Maar dalk is dié mark ’n goeie intreepunt as jy kán belê Deur Andró Griessel 25 April 2020 Regerings se […]
May 6, 2020

Published by client-admin at May 6, 2020
Is jy verseker vir COVID-19? Talle krap nou kop oor polis-bewoording Deur Willie Griessel 04 April 2020 Die Koronavirus-pandemie het die wêreld op sy kop staan […]
March 23, 2020

Published by proverte_admin at March 23, 2020
Die spook van 2008 loop Koronavirus: Reaksie op die markte is erg oordrewe By Andró Griessel 14 Maart 2020 Net vir ingeval jy die afgelope tyd […]
February 12, 2020

Published by proverte_admin at February 12, 2020
Wie is die volgende wenners? Buitelandse aandele vaar beste in 2019, maar… Deur Andró Griessel 11 Jan 2020 As jy die indruk gekry het dat jou […]
February 5, 2020

Published by proverte_admin at February 5, 2020
Categories
UA’s: Vriend of vyand? As dit reg gebruik word, hou dit baie voordele in Deur Cassie Carstens 01 Feb 2020 Dit is weer daardie tyd van […]
January 27, 2020

Published by proverte_admin at January 27, 2020
Categories
Watter risikoperd saal jy op? As jy bo wil bly, moet jy weet wat jou unieke risikoprofiel is Deur Cassie Carstens 30 Nov 2019 Al ooit […]
January 14, 2020

Published by proverte_admin at January 14, 2020
Pomp jou finansiële spiere Nuwejaarsvoornemens oor geldsake is makliker om vol te hou Deur Andró Griessel 21 Des 2019 Hopelik lees jy hierdie rubriek van onder […]
January 8, 2020

Published by proverte_admin at January 8, 2020
Is lyfrente die antwoord? Hier is ‘n paar faktore om te oorweeg voordat jy besluit Deur Andró Griessel 19 Okt 2019 ‘n Leser stuur die ander […]
November 20, 2019

Published by proverte_admin at November 20, 2019
Categories
Hoe om nié geld te maak Beleggers skiet hulself telkens in die voet Deur Andró Griessel 21 Sep 2019 In Mei 2014 het ek in ’n […]
October 28, 2019

Published by proverte_admin at October 28, 2019
Verlede sê min oor toekoms Koop en hou (in ’n gebalanseerde portefeulje) bly die beste Geskryf deur Andró Griessel 28 Oktober 2019 Wanneer kan jy sê […]
October 11, 2019

Published by proverte_admin at October 11, 2019
Besluite is nie vir sissies 03 Augustus 2019 Op ’n gelyke speelveld – as ons veronderstel dat mense se basiese geleenthede (soos opvoeding en huislike omstandighede) […]
August 7, 2019

Published by proverte_admin at August 7, 2019
AS DIE kristalbal NIE HELP… Dan weet jy: Politiek het min te doen met beleggingsopbrengs 07 July 2019 Verbeel jou dis Dinsdag-oggend 1 Desember 2015. […]
May 24, 2019

Published by proverte_admin at May 24, 2019
Waar sal hul hulp vandaan kom? “Het jy nog nooit gehoor van die wiegie- tot- graf benadering tot kliënte diens nie” vra ‘n parmantige Millenium my […]
February 11, 2019

Published by proverte_admin at February 11, 2019
Dollar kontant dalk die beste in 2018, maar … Laat ons nou maar eerlik met mekaar wees, meeste beleggers is bietjie vuisvoos na die afgelope 3 […]
October 5, 2018

Published by proverte_admin at October 5, 2018
Categories
4 Mites in Finansiele beplanning In die finansiële beplanning wêreld is daar heelwat “wyshede” wat gereeld gespreek word wat dalk nie heeltemal so wys, waar of […]
September 17, 2018

Published by proverte_admin at September 17, 2018
Categories
Buitelandse beleggings: Makliker gesê as gedaan Ek wil my geld buiteland toe vat” is weereens die mees algemene versoek wat ons die afgelope paar weke by […]
July 19, 2018

Published by proverte_admin at July 19, 2018
Categories
Pasop vir Jan Taks en rente opbrengste Die afgelope drie jaar was die mark so onseker dat dit soms onmoontlik gevoel het om vertroue in ’n […]
June 26, 2018

Published by proverte_admin at June 26, 2018
Categories
Vererwing: Hier is ’n plan In die eerste artikel oor vererwing deur middel van ’n groot lewenspolis (Kliek hier om meer te lees), het ek aangevoer […]
May 23, 2018

Published by proverte_admin at May 23, 2018
Categories
Dink mooi oor vererwing Ons kom gereeld die “plan” teë waar daar deur middel van versekering probeer word om sekere kinders se erflating uit te sorteer, […]
May 2, 2018

Published by proverte_admin at May 2, 2018
Categories
Is Cyril = Goeie tye vir jou sak? Oom GJ van der Merwe van Ceres het altyd gesê “ ’n vis vrot van sy kop af” […]
April 26, 2018

Published by proverte_admin at April 26, 2018
Categories
Is hierdie 2018 of 2008? As jy ‘n “aggressiewe” belegger in groeibates is sal jy verskoon word as jy jou Maart kwartaalstaat oopmaak en dink iemand […]
March 22, 2018

Published by client-admin at March 22, 2018
Categories
Beleggings: Vra die regte vraag oor jou opbrengs Deur Cassie Carstens “Nou hoeveel rente gee julle?” Hoewel dit nie ’n sinvolle vraag is nie, is dit […]
February 12, 2018

Published by client-admin at February 12, 2018
Categories
Wil jy leeukos wees? As mense is ons nie goed met die behoorlike beoordeling van risiko nie. Die lugvaartbedryf het dit gelukkig baie vinnig geleer, miskien […]
January 16, 2018

Published by client-admin at January 16, 2018
Categories
Syfers vertel ‘n storie, maar lees die hele boek Teen hierdie tyd het jy waarskynlik al die laaste sandkorrels uit jou ore gewas en die eerste […]
December 23, 2017

Published by client-admin at December 23, 2017
Categories
“Hoe raak die Steinhoff debakel my” en “moet ek nie nou Steinhoff aandele koop nie?”. Hierdie is by verre die 2 mees algemene vrae wat finansiële […]
December 13, 2017

Published by client-admin at December 13, 2017
Categories
Maar hoe glo ek dit werklik? In die bemarkingsklas op universiteit is daar baie gepraat oor strategie, reklame en die opstel van Nando’s standaard advertensies, maar […]
December 5, 2017

Published by client-admin at December 5, 2017
Categories
Wat bergfiets-ry jou oor beleggings kan leer Daar laat ek my mos die ander dag ompraat om in te skryf vir ’n 40 km-bergfietswedren in die […]
November 13, 2017

Published by client-admin at November 13, 2017
Categories
Buitelandse beleggings: ‘Sit als op rooi!’ Daar is ’n luide gejuig (of is dit ’n gekreun) by een van die roulette-tafels in die casino. ’n George […]
October 24, 2017

Published by client-admin at October 24, 2017
Categories
Ster-aandele: Klou jy vas of laat jy gaan? Moet ek my Naspers-aandele verkoop? Dié vraag en soortgelyke vrae oor ander groot posisies in enkele aandele is […]
October 3, 2017

Published by client-admin at October 3, 2017
Categories
Seks, Bitcoin en Kubusse Die jaar is 1984 en die reuk van vrot melk hang oor ons agterstoep. My ma het nie per ongeluk die melk […]
September 12, 2017

Published by client-admin at September 12, 2017
Categories
Tot die dood (of hof) ons skei Die probleem van aldag met syfers werk en om besluite te probeer neem met die beginsels van waarskynlikheidsleer as […]
August 23, 2017

Published by client-admin at August 23, 2017
Categories
Ek soek alles in kontant! Jy sal verskoon word as jy die opskrif lees en dink hierdie artikel gaan oor ’n Gupta-transaksie of ’n egskeidingsbevel. As […]
August 1, 2017

Published by client-admin at August 1, 2017
Categories
Wat is die resep vir sukses? ’n Jong kollega vra my die ander dag: Wat is die verskil tussen mense wat suksesvol is en dié wat […]
June 20, 2017

Published by client-admin at June 20, 2017
Categories
‘Borrels’: Die prys wat jy betaal, maak saak In ’n brief aan kliënte op 6 Desember 2005 het ek die volgende geskryf: “Ek begin nou ’n […]
June 21, 2017

Published by client-admin at June 21, 2017
Categories
Knysna-brande: Wat as so iets met jou gebeur? Ek hoor die naweek twee ouens in die gimnasium praat oor die Knysna-brande en die een sê vir […]
May 18, 2017

Published by client-admin at May 18, 2017
Categories
Jy wil tog nie vir ewig ’n finansiële haaslip hê nie? Die operasie om ’n tweejarige se gesplete lip te herstel, duur ongeveer 45 minute. Vir […]
May 9, 2017

Published by client-admin at May 9, 2017
Categories
Andró Griessel: Is daar ‘n resep vir kitswelvaart? Wat is die resep vir kitswelvaart? Laat ons nou maar eerlik wees, wys my iemand wat nie belangstel […]
May 17, 2017

Published by client-admin at May 17, 2017
Categories
Bly kalm, al lyk dit of Skip SA sink Enigiemand wat onlangs die dramatiese transitorooftog in Johannesburg gade geslaan het en verlede week toegekyk het hoe […]
March 27, 2017

Published by client-admin at March 27, 2017
Categories
Pitkos as jy die ‘goue gans’ is Deur Andró Griessel 18 Maart 2017 My aanvanklike emosie was een van “hoor-hoor” toe die meeste kommentators ná die onlangse begrotingsrede […]
March 28, 2017

Published by client-admin at March 28, 2017
Categories
Andró Griessel: Let op dié fynskrif met lewensdekking 04 Maart 2017 Die meeste mense sal eerder die hare op hul Jack Russell tel as om ’n […]
February 21, 2017

Published by client-admin at February 21, 2017
Categories
Hier’s die som wat jou hare sal laat rys Hoeveel geld het jy regtig nodig om gemaklik te kan aftree? Dit is baie duidelik dat die […]
February 14, 2017

Published by client-admin at February 14, 2017
Categories
Andró Griessel: Dink mooi oor aftreegeld, verband Moet ek my aftreegeld opeis en die geld in my verband sit? Dis ’n vraag wat finansiële adviseurs gereeld […]
January 25, 2017

Published by client-admin at January 25, 2017
Categories
Andró Griessel: Jou geld-reis begin met ’n enkele tree Deur Andró Griessel 07 Januarie 2017 Enige doelwit, of dit nou is om gewig te verloor of […]
January 25, 2017

Published by client-admin at January 25, 2017
Categories
Genoteerde eiendom wen met ‘n myl Meeste mense, met die uitsondering van Donald Trump dalk, kon nie gou genoeg afskeid neem van 2016 nie. Dit was […]
November 14, 2016

Published by client-admin at November 14, 2016
Categories
Jy kan verdrink in water van gemiddeld 30 cm Deur Andró Griessel 29 Oktober 2016 Daar is ’n gesegde wat lui ’n mens kan verdrink in water wat […]
October 31, 2016

Published by client-admin at October 31, 2016
Categories
Belê soos ‘n All Black Deur Andró Griessel 15 Oktober 2016 Partykeer skrik ‘n mens wakker en dink by jouself “hoe de hel het ek hier opgeeindig”? Ek […]
October 4, 2016

Published by client-admin at October 4, 2016
Categories
Pasop vir konflikte van belang Deur Andró Griessel 17 September 2016 Mense vra altyd: “Hoe moet ek ’n finansiële adviseur kies?” of “Hoe onderskei ek tussen ’n goeie […]
August 22, 2016

Published by client-admin at August 22, 2016
Categories
‘Prys-anker’ kan jou geldboot laat dobber Deur Andró Griessel 20 Augustus 2016 As ek twee groepe mense moet laat raai op watter ouderdom Albert Einstein dood is, en […]
December 7, 2016

Published by client-admin at December 7, 2016
Categories
Dink mooi voor jy jou beleggings skuif Deur Andró Griessel, November 2016 Jy is ontevrede met hoe vrot jou beleggings op die oomblik vaar. Moet jy verkoop en […]
January 20, 2017

Published by client-admin at January 20, 2017
Categories
Hoe om volatiliteit te hanteer Ek kry gister ‘n epos van ‘n kliënt wat sy ongemak uitspreek oor sy belegging wat met ‘n rapsie meer as […]
January 19, 2017

Published by client-admin at January 19, 2017
Categories
Storm op die JSE: Drink tee en bly kalm Deur Andró Griessel 10 Desember 2016 Ek kry onlangs ’n e-pos van ’n kliënt wat sy ongemak uitspreek oor […]
November 14, 2016

Published by client-admin at November 14, 2016
Categories
Jou beleggings: Wat is die ‘Trump’-kaart? Deur Andró Griessel 09 November 2016 Toe ek dié rubriek geskryf het, was die Amerikaanse presidentsverkiesing in volle swang, maar die uitkoms […]
October 19, 2016

Published by client-admin at October 19, 2016
Categories
Aandele: Voel jy ‘lucky, punk’? Deur Andró Griessel Van lekker lag kom lekker huil . . . partykeer. Dit was September of Oktober 2000 en ek het […]
October 12, 2016

Published by client-admin at October 12, 2016
Categories
Hoe nou gemaak met mediese premies? “Skok stygings in mediese fonds premies” lei die opskrifte in verlede week se koerante en vir meeste van ons is […]
September 14, 2016

Published by client-admin at September 14, 2016
Categories
Moenie die vetgevoerde kalkoen word nie Deur Andró Griessel 03 September 2016 Ek het eendag in ’n winkelsentrum in Pretoria R3 000 se velsorgprodukte gekoop. Ek weet nie […]
August 11, 2016

Published by client-admin at August 11, 2016
Categories
Die Pionier by die Karen Zoid Konsert Deur Andró Griessel, 06 Augustus 2016 In die tweede van ’n reeks artikels oor die denkfoute wat meebring dat mense geld […]
July 27, 2016

Published by client-admin at July 27, 2016
Categories
Buitelandse beleggings: Dink nugter voor jy optree Deur Andró Griessel, 19 Desember 2015 As jy nie nou besig is om al jou geld buiteland toe te skuif, aansoek […]
June 29, 2016

Published by client-admin at June 29, 2016
Categories
Brexit: Reageer op eie risiko Deur Andró Griessel, 25 June 2016 In beleggings is daar ’n konsep bekend as die “gedragsgaping” (behaviour gap in Engels). Die gedragsgaping waarna ek […]
June 6, 2016

Published by client-admin at June 6, 2016
Categories
’n Boer maak ’n plan – ook vir ná sy aftrede of dood Deur Andró Griessel, 28 Mei 2016 Een area van finansiële beplanning wat my al baie […]
June 6, 2016

Published by client-admin at June 6, 2016
Categories
Versekering is nie ’n belegging nie Deur Andró Griessel, 16 April 2016 Verlede week vergader ek en mnr. X om te gesels oor sy lewensdekking en of dit […]
June 6, 2016

Published by client-admin at June 6, 2016
Categories
Maak trusts nog sin? Deur Andró Griessel, 05 Maart 2016 Die mense wat dink hul finansiële beplanner en rekenmeester het ’n saai lewe sonder enige opwinding, kan gerus […]
June 6, 2016

Published by client-admin at June 6, 2016
Categories
Koop wiele só slim Deur Andró Griessel, 30 April 2016 As jy, soos ek, ’n bedenklike geskiedenis het ten opsigte van jou motorbesluite, sal vandag se artikel hopelik […]
June 6, 2016

Published by client-admin at June 6, 2016
Categories
Jy maak nié die bank ryk as jy geld leen vir motor koop Deur Andró Griessel, 14 Mei 2016 Ja, jy het reg gelees. Dit druis in teen […]
June 6, 2016

Published by client-admin at June 6, 2016
Categories
Aannames die moeder van alle mislukkings Deur Andró Griessel, 02 April 2016 In die rolprent Under Siege 2 met Steven Seagal vra die hoofboef sy handlanger of hy Seagal langbome […]
June 6, 2016

Published by client-admin at June 6, 2016
Categories
Sal jy kan bly staan as leeu op jou afstorm? Deur Andró Griessel, 19 Maart 2016 Hulle sê as ’n leeu op jou afstorm, moet jy net stilstaan […]
June 6, 2016

Published by client-admin at June 6, 2016
Categories
Vir hoeveel moet jy jou lewe verseker? Deur Andró Griessel, 20 Februarie 2016 As jy skuld, ’n vrou en/of minderjarige kinders of ’n kat met duur eetgewoontes het, […]