Een eis kan alles verander

Voorkom dat ’n 30-minute konsultasie in ‘n jarelange hofsaak verander. Die meeste dokters, tandartse, aptekers en mediese praktisyns begin elke dag met dieselfde doel voor oë: om die beste moontlike diens aan hul pasiënte en kliënte te lewer. Tog kan selfs die mees ervare mediese werker ‘n onverwagse klagte of regseis in die gesig staar. […]