Skip to main content

ProVérte – Insurance for your Assurance

Wat behels brandbluskoste dekking onder Gemeenregtelike Aanspreeklikheid?

Wanneer ‘n brand op die versekerde se eiendom uitbreek kan die versekerde regtens aanspreeklik gehou word vir skade wat aan naburige eiendom veroorsaak word as gevolg van die verspreiding van die brand. Die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid-afdeling sal die eienaar teen hierdie aanspreeklikheid beskerm indien die uitbreiding uitgeneem is. Die koste om skade tot die minimum te […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X