Maak seker jou dekking beskerm jou deur elke storm

Hersien jou korttermynversekering voordat skade ontaard in verlies Die onlangse storms in die Wes-Kaap was vir baie huishoudings en besighede ’n tyd van groot verlies. Dit dien ook as ’n herinnering dat onvoorsiene omstandighede selde kom met ’n waarskuwing. Korttermynversekering kan nie skade voorkom nie, maar dit verminder die finansiële verlies wat jy sou ervaar […]