Landbou Implemente: Bande dekking

Landbou-kliënte besit ‘n wye verskeidenheid voertuie, werktuie en stropers, wat daagliks aan verskeie risiko’s blootgestel word – onder andere skade aan bande. Verskeie faktore kan skade aan bande veroorsaak. Slaggate, versteekte voorwerpe in landerye en ongelyke padoppervlaktes is net ‘n paar voorbeelde. Deur die volgende vrae te vra sal jy kan vasstel of die huidige […]