Sommige motors word nie sommer oud nie

Wanneer jou klassieke motor se waarde verander, behoort jou versekering daarby aan te pas. ’n Klassieke motor kan ’n belangrike rol speel in jou lewe, hetsy dit deel is van ’n versamelstuk wat oor naweke vir ’n kusroetes benut word, of as ’n belegging aangekoop is vir jou familie se toekoms. Daarom behoort dit nie […]