Veiligheid eerste: Weet wat om te doen tydens ’n gewapende roof

Met misdaadsyfers wat steeds toeneem en talle gemeenskappe raak, is dit belangriker as ooit om voorbereid te wees op onvoorsiene, maar lewensgevaarlike situasies soos gewapende rooftogte. By ProVérte is jou veiligheid ons prioriteit. Om te weet hoe om reg op te tree kan lewens red. Onthou die volgende: Jou veiligheid is altyd belangriker as enigiets […]